Uitreike

KAMIESKROON UITREIK 2018

Tydens die Oktobervakansie reik ons saam met E.J. en Koekoes uit na die gemeenskappe by Kamieskroon. Ons beplan om veral met die kinders te werk. Dis ‘n bedieningsgeleentheid vir 14 persone wat wil saamgaan. Die volgende skenkings vir die uitreik…

Read More

SOPKOMBUIS

WAAROOR GAAN DIE SOPKOMBUIS? Brackenfell-Wes doen Sondae diens by die Jesus-in-Aksie Sopkombuis. Elke Sondag word ‘n erediens gehou by die Brackenfell Stasie en kry hawelose mense ‘n middagete. Dit word bedryf deur vrywillige lidmate van die verskillende kerke in Brackenfell.…

Read More