Wie is ons?

MEER OOR DIE NED. GEREF. KERK

Brackenfell-Wes is ‘n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ons is deel van die Weskaapse Streeksinode. Die NG Kerk se geskiedenis in Suidelike Afrika begin met die aankoms van die Nederlander, Jan van Riebeeck, aan die Suidpunt van Afrika op…

Read More

NED GEREF KERK, BRACKENFELL-WES

God stuur ons om ‘n versorgende geestelike tuiste vir die families van ons omgewing te wees.   EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE Sondagoggende 09:00 Erediens 09:00 Kinderkerke (Voorskools, gr 1-3, gr 4-7) Sondagaande 18:00 Interactive Lofsangdiens en Tienerkleingroepe 18:00 Luisterdiens KERKKANTOOR Dinsdae…

Read More