KAMIESKROON UITREIK 2018

Tydens die Oktobervakansie reik ons saam met E.J. en Koekoes uit na die gemeenskappe by Kamieskroon. Ons beplan om veral met die kinders te werk. Dis ‘n bedieningsgeleentheid vir 14 persone wat wil saamgaan.

Die volgende skenkings vir die uitreik sal geweldig welkom wees:

  • Speelgoed
  • Legkaarte
  • Leesboeke en dagboeke in Afrikaans
  • Kleurkryte en potlode
  • Ou papier vir kinders om op te teken
  • Ou video’s van ‘n Christelike aard vir kinders sowel as grootmense


Vir meer inligting
oor die uitreik, en as jy wil saamgaan, kontak Dirk-Jan van den Bovenkamp (0) 844 999 190.

Laat 'n boodskap