SOPKOMBUIS

WAAROOR GAAN DIE SOPKOMBUIS?

Brackenfell-Wes doen Sondae diens by die Jesus-in-Aksie Sopkombuis. Elke Sondag word ‘n erediens gehou by die Brackenfell Stasie en kry hawelose mense ‘n middagete. Dit word bedryf deur vrywillige lidmate van die verskillende kerke in Brackenfell. Ons gemeente se betrokkenheid staan onder die leiding van Dirk-Jan van den Bovenkamp.

 

DATUMS

Ons diensbeurte vind plaas op die volgende datums:

1 Julie, 15 Julie, 29 Julie

12 Augustus, 26 Augustus

9 September, 23 September

7 Oktober, 21 Oktober

4 November, 18 November

2 Desember, 9 Desember

RAAK BETROKKE

Vir meer inligting oor hoe jy by die Sopkombuis kan betrokke raak, kontak Dirk-Jan van de Bovenkamp (0) 844 999 190).

Laat 'n boodskap